Topgroei Supereeks
Glikobiologie
Fisiologiese Voeding
BioFlavanoïde
Mikrobes
Biovoeding
Hierdie produkte is saamgestel volgens die gewas se fenologiese groeibehoefte, en optimaliseer die "geen-boodskap" "(gene-message) " wat 'n bepaalde biologiese-proses ontsluit. Saam met die tydige toepassing van TopGroei se gewas-herkenbare Fisiologiese Voeding is die eindresultaat natuurlike verhoogde kwaliteit, opbrengste en voedingsdigte voedsel met verhoogde weerstand teen siektes en verlengde rakleeftyd.
Hierdie produkte is ontwikkel om spesifieke fotosintaatbenutting te aktiveer ten einde fisiologiese behoeftes en glikobiologiebehoeftes van die gewas soos reserwebou en vrugontwikkeling aan te spreek. Hierdie produkte sluit in:
Elke produk bevat fisiologies-aktiewe plantvoeding wat dit eerstens bio-opneembaar maak, en tweedens bevat dit aminosure, mikro-elemente, fisiologiese “soute” en vitamienes wat nodig is om die ensiemreaksies wat hierdie elemente in die metabolisme-proses ondersteun te kataliseer.
Bioflavanoïde het bekend gestaan as “Vitamiene P”. Die Flavanoid-reeks het die vermoë om gewasse se fito-aleksiene te aktiveer en die gewas se eie verdedigingsmeganisme aan te skakel. Karabos se flavanoïd-reeks is goedgekeur vir die gebruik in organiese landbou en beskik oor EU, JAS en NOP goedkeuring.
Diverse verskeidenheid van voordelige organismes wat optree as PGR’s. Ondersteun bio-voeding en grondgesondheid.
Diverse verskeidenheid van voordelige organismes wat optree as PGR’s. Ondersteun bio-voeding en grondgesondheid.