Visie

Voorkeur diensverskaffer van fisiologiese en biologiese benaderings tot die landbou-omgewing wat lei tot ʼn volhoubare toekoms.

Missie

Die bemarking van bio-tegnologiesevoeding en mikro-biologiese agente.

Die toepassing van holistiese, geïntegreerde gewasverbouing.
Voortdurende Innovasies tov fisiologiese en biologiese beginsels.